Voor die twintigste eeu was dit hoofsaaklik mans wat eiendom kon besit, regsdokumente kon onderteken en stemreg gehad het. Mans was die geskiedenisskrywers, belastingbetalers, het geveg in oorloë en testamente nagelaat.
Die man se van is oorgedra van een geslag na die volgende geslag en die gevolg was dat vroue "onsigbaar" geraak het en hulle lewens so ineengevleg met hul huweliksmaats dat baie vroulike voorsate slegs gelys word met hulle voorname en geskatte datums van geboorte en afsterwe.
'n Vrywillige, informele groep wat maandeliks vergader om die uitruil van kennis en vaardighede oor navorsing van voorsate aan te moedig. We speak English and Afrikaans. Lidmaatskap is gratis.
Byeenkomste
20 Maart 2015
12 Maart 2015
THE QUEST FOR "JOHN" CRONJÉ OF STANDVASTIGHEID
Charlie Els is deur die Genealogiese Genootskap van SA aangewys as die outeur van die beste artikel in Familia 2014.
Rentia Landman skryf : "Sy artikel “The Quest for ‘John’ Cronje of Standvastigheid” is ‘n ongelooflike speurverhaal wat hy stuk vir stuk ontrafel en telkens sy vermoede met bronne bevestig. Dit is vir elke genealoog ‘n “moet lees”. Veels geluk Charlie".

![]() |
| vlnr Ken Cronjé, Prof. Michael Jewett, Tokkie Pretorius (Direkteur Oorlogsmuseum, Bloemfontein) Vicky Heunis en Charlie Els |
__._,_.___
Charlie was vriendelik genoeg om toestemming te verleen dat die artikel op ons wejoernaal geplaas kan word. Hier volg eerste 'n opsomming van wat aanleiding gegee het tot die skryf daarvan en daarna volg die volledige artikel:06 Maart 2015
GENEALOGIESE SIMBOLE EN MS-WORD
Die meeste karakters, simbole en afkortings wat hier gebruik word is in ooreenstemming met die goedgekeurde standaarde vir genealogie deur die Genealogiese Genootskap van Suid–Afrika en die goedgekeurde simbole word dan ook algemeen in Suid-Afika gebruik. Die karakters in rooi is nie op GGSA se lys nie (aangepas 11/06/2016)
05 Maart 2015
GOOGLE TIP - SOEKE
Soms is dit moeilik om die regte inligting te kry wanneer 'n soek op Google gedoen word want wanneer bv na Jan Alleman gesoek word wys Google al die plekke waar Jan en Alleman verskyn.
DIE GROOT TREK EN AFRIKAANSE GESEGDES
Hoekom het hulle getrek ?
Sien Piet Retief se manifes gepubliseer in die Grahamstad koerant.
Sien Piet Retief se manifes gepubliseer in die Grahamstad koerant.
28 Februarie 2015
WAARHEEN MET FAMILIEDOKUMENTE EN ERFSTUKKE?
Wanneer mense se omstandighede verander en hulle moet verhuis na 'n kleiner omgewing, is die probleem gewoonlik: waarheen met die familie-dokumente en erfstukke? 'n Mens kan dit tog nie weggooi nie?!
27 Februarie 2015
GOOGLE TIP - GENEALOGY SEARCH
Use the Google search engine for the country that might contain the genealogy result that is required.
For South Africa use the .co.za for searches and .co.uk for searches in the UK.
Try this method and see the different results for each.
For South Africa use the .co.za for searches and .co.uk for searches in the UK.
Try this method and see the different results for each.
GENEALOGIE-REKENAARPROGRAMME
Daar is tans heelwat genealogie–rekenaarprogramme beskikbaar op die internet en het beperkte gratis funksionaliteit terwyl die volledige program teen 'n relatief klein bedrag van tussen R200 en R500 aangekoop kan word.
Dit is ook die moeite werd om soms bietjie te wag om die volledige program aan te koop want Legacy het bv. verlede jaar 'n "Black Friday Sale" gehad en die deluxe program kon teen 50% afslag aangekoop word.

25 Februarie 2015
THE ANGLO BOER WAR CONSENTRATION CYCLE TOUR 2015
“Swords into Ploughshares”
Due to a high number of interested groups, schools, individuals and potential sponsors etc. who would like to take part, the cycle tour has been planned to take place in December 2015. What started as a mere good gesture has now turned into a national project seeking to include each and every South African who loves their history and heritage!

22 Februarie 2015
GOOGLE TIP - CASE SENSITIVITY
Case sensitivity:
Google is not case sensitive and searching for "Jan Alleman" , "JAN ALLEMAN" en "jan alleman"
will all have the same results.
Google is not case sensitive and searching for "Jan Alleman" , "JAN ALLEMAN" en "jan alleman"
will all have the same results.
Teken in op:
Plasings (Atom)