In die boek Humansdorp se Groei en Bloei 1849 - 1975 geskryf deur E J Gerryts is daar 'n hoofstuk wat handel oor die Groot Brand van 1869 en nou amper 150 jaar later is daar weer 'n groot brand in die omgewing.
'n Vrywillige, informele groep wat maandeliks vergader om die uitruil van kennis en vaardighede oor navorsing van voorsate aan te moedig. We speak English and Afrikaans. Lidmaatskap is gratis.
Byeenkomste
15 Junie 2017
03 Junie 2017
WWI UK Medals and awards during the reign of King George V (5)
General Service Medals
1. Naval General Service Medal (NGSM)
Ribbon With Bar |
Obverse Reverse |
VOETSPOORTJIES VAN 'N AANGENOME KIND
Geskryf deur Engela Ferreira - Jeffreysbaai
Diė van Mary Maggs – Nelmarie Carlisle (Night)
Ek deel graag met julle die kort verhaal van ‘n aangenome kind – in hierdie geval van my dierbare vriendin Nelmarie Night.
Wie is Nelmarie en waar pas sy in ?
Ons het in dieselfde bank gewerk – ek was by die Oosrand se areakantoor en sy by die hoofkantoor in Johannesburg. Ons het net telefonies gekommunikeer met die areakantoor wat verslag doen van verkoopsyfers aan hoofkantoor. Later is ek weg by die bank weg en het ek en Nelmarie eendag ontmoet net voor my vertrek na Engeland. Sy het ook later oorsee gaan werk en ons het mettertyd al groter vriendinne geword.
Na my terugkeer van Engeland einde 2010, gedurende ‘n ontstuimige tydperk in my lewe, het ek in 2012 noodgedwonge by Nelmarie in haar woonstel in Krugersdorp ingetrek. Ons kon tot laat saans lekker “girlie talk” doen en sodoende mekaar ook beter leer ken - so het sy my vertel dat sy ‘n aangenome kind was en my toe eendag gaan wys waar sy grootgeword het. Sy wou baie graag net een keer by die hekke instap van haar grootword huis waar sy ‘n baie gelukkig kinderlewe gehad het. Na baie wik en weeg en ‘n onseker Nelmarie en baie aanmoediging het ons moed bymekaar geskraap en na die huis gegaan. Die nuwe inwoners is swartmense en het ons baie skepties laat inkom. Nelmarie kon met hartelus praat oor wat haar aangenome pa alles in en om die huis gedoen het waarvan daar steeds ‘n blywende bewys was. Haar slaapkamer se venster, die van haar haar sussie en boeties, die sonnige stoepie waar hulle kon hardloop, lag en speel.
Ons het fotos geneem en dit vergelyk met jare terug waar sy saam met die gesinnetjie voor dieselfde huis afgeneem is. Sy het ‘n liefdevolle familielewe gehad en was baie bederf want sy was dan die jongste (laatlam). Niemand het haar ingelig dat sy ‘n aangenome kind was nie – daardie jare het jy mos nie durf praat daaroor nie.

01 April 2017
WWI UK Medals and awards during the reign of King George V (4)
Bravery, Distinguised Conduct & Conspicious Medals
1. Distinguished Conduct Medal (DCM)
Ribbon Ribbon with bar |
Obverse Reverse |
28 Maart 2017
WWI UK Medals and awards during the reign of King George V (3)
The British Gallantry Decorations and Bravery Awards
1. Victoria Cross (VC)
The Victoria Cross was instituted on 29th January 1856. This is the highest award for gallantry. It is awarded for an act of outstanding courage or devotion to duty in the presence of the enemy. All ranks were, and still are, eligible when serving with the British and Commonwealth armed forces. Until April 1918 the medal ribbon issued with the Victoria Cross was red (or crimson) for Army recipients and blue for Navy recipients. The VC is designed in the form of the Maltese Cross: in the centre of the medal is a lion guardant standing upon the Royal Crown. The words "For valour" are inscribed below. A miniature cross emblem is worn on the ribbon alone in undress uniform.
1. Victoria Cross (VC)
Ribbon |
Blue Ribbon Red Ribbon |

23 Maart 2017
WWI UK Medals and awards during the reign of King George V 1910-1936
WWI UK Medals and awards during the reign of King George V 1910-1936, compiled by Tiaan Jacobs, DWD June 2016
The majority of the British medals and clasps are made of solid silver, though some were issued in bronze versions. The majority of the British campaign awards are circular, usually 36mm in diameter.
The British Campaign Medals
A Service Medal is awarded to all those who meet a particular set of criteria. These criteria are usually that an individual has served in a specific area, usually for a specified minimum time between set dates.
22 Maart 2017
WWI UK Medals and awards during the reign of King George V (2)
5. Mercantile Marine War Medal
7. Allied Subjects’ Medal
The Allied Subjects Medal was instituted in 1922 and awarded by the Foreign Office to Allied personnel who, at risk to their own lives or liberty, assisted British soldiers behind enemy lines during the War of 1914 to 1918.
8. Women's Service Awards (British Red Cross Society War Service)
Instituted in 1920 this medal was awarded to members of the British Red Cross or its voluntary aid detachments who served in the UK between 4 August 1914 and 31 December 1919 and were therefore not eligible for British military medals. Those who were eligible had to undertake at least 1,000 hours of unpaid service, or be ambulance drivers and bearers who gave 500 hours unpaid service.
Ribbon |
Obverse Reverse |
The medal was established in 1919. The Board of Trade awarded this campaign medal, the Mercantile Marine War Medal, to people who had served in the Merchant Navy and who had made a voyage through a war zone or danger zone during the 1914-1918 war.
6. Military Territorial Force War Medal
Ribbon |
Obverse Reverse |
Instituted on 26th April 1920. Only members of the Territorial Force and Territorial Force Nursing Service were eligible for this medal. They had to have been a member of the Territorial Force on or before 30th September 1914 and to have served in an operational theatre of war outside the United Kingdom between 5th August 1914 and 11th November 1918. An individual who was eligible to receive the 1914 Star or 1914/15 Star, could not receive the Territorial War Medal.
Ribbon |
Obverse Reverse |
The Allied Subjects Medal was instituted in 1922 and awarded by the Foreign Office to Allied personnel who, at risk to their own lives or liberty, assisted British soldiers behind enemy lines during the War of 1914 to 1918.
8. Women's Service Awards (British Red Cross Society War Service)
Obverse Reverse |
Teken in op:
Plasings (Atom)