How to get a diagram of a farm or Erf in towns from the Surveyor General.
1. Google - Surveyor General
2. Under Chief Surveyor General – C O (Click On) Here
3. C O Search on town /region, farm name
Search on document No.
4. Enter Details on screen (example is Goedgeloof Farm 745 ,Humansdorp Dist on which portion with thatch roofs of St Francis Bay is built)
Province: Eastern Cape
Rural/urban: Rural
Town/District: Humansdorp
Enter Parcel No: 745
(If you do not spell the farm name the way the Surveyor has it, it will not work.)
C O Search
5. Town /Region No Action
Humansdorp Search
C O –Search
6. Headings are--- Doc No Page Doc Type Real Name
C O the info in red under Real Name
7. On the bottom Left Hand corner of the screen the Doc. No you clicked on is displayed. Click on the option arrow and choose Open. If you just click on the Doc No it will lead you to the same result as given in 8 below.
8. The Document can be displayed, printed or saved
The normal size document on the screen is often unreadable, but if it is enlarged it becomes easily readable. The normal size print-out is clear.
Sometimes the print-out has parts cut off ,so before you delete the screen make sure that all the details are on the hard copy.
Written by Godfried Potgieter
'n Vrywillige, informele groep wat maandeliks vergader om die uitruil van kennis en vaardighede oor navorsing van voorsate aan te moedig. We speak English and Afrikaans. Lidmaatskap is gratis.
Byeenkomste
29 Augustus 2015
27 Augustus 2015
Eckhard Stillfried von Fintel
22 Augustus 2015
GENEALOGIESE ONDERVINDING
Geskryf deur Emmarentia Ferreira * Hechter.
Ek het my familie geken, maar nie ‘n besondere belangselling daarin gehad nie.Toe word ek aan die diep kant ingegooi toe Janet Melville my vra om my man se familie se inligting.Omdat hy een van tien kinders was, het dit in ‘n nogal lywige stukkie werk ontaard.
Janet was destyds verbonde aan die Universiteit van Port Elizabeth.Sy het gewerk onder Prof. De Kock wat die hoof van die Rekenaar Fakulteit was. Beide het omtrent hul lewe lank in Genealogie belang gestel en het dus reeds oor ‘n lywige databasis beskik. Ek het nie geweet hoe ‘n rekenaar lyk nie!
Emmarentia Ferreira |
Ek het my familie geken, maar nie ‘n besondere belangselling daarin gehad nie.Toe word ek aan die diep kant ingegooi toe Janet Melville my vra om my man se familie se inligting.Omdat hy een van tien kinders was, het dit in ‘n nogal lywige stukkie werk ontaard.
Janet was destyds verbonde aan die Universiteit van Port Elizabeth.Sy het gewerk onder Prof. De Kock wat die hoof van die Rekenaar Fakulteit was. Beide het omtrent hul lewe lank in Genealogie belang gestel en het dus reeds oor ‘n lywige databasis beskik. Ek het nie geweet hoe ‘n rekenaar lyk nie!
13 Augustus 2015
MOET NOOIT OPHOU SOEK NIE
Vir 6 jaar soek ek al na inligting oor vier van my boeties en sussie wat in die dertig en veertigerjare gebore en oorlede is.
Inligting was baie, baie skraps en my ousus van bykans 84 kan nie meer mooi onthou nie en ek het maar enige stukkies en brokkies info wat ek kon kry van my ousus en ouer broer bymekaar gesit soos ek kon.
Ons het ‘n idee gehad van die volgorde van geboorte van die kinders. Ons was 11 waarvan 6 nog lewe.
Die oumense het oor die algemeen elke jaar of 2de jaar kinders gehad en ek kon dus rofweg benaderde datums bereken om mee te werk.
Omdat niemand seker was op watter ouderdom die kinders oorlede was nie, het ek die Aangif van Sterfte op FamilySearch deurgesoek vir die dorpe (wat bekend was) vir die jare vanaf benaderde geboorte tot die geboortejaar van die volgende kind wat nog lewe.
Wat dit effens makliker gemaak is is dat wanneer kinders onder 10 jaar oud sterf, die ouer se naam ook getoon word. Saam met dit, asook die naamgewingspatroon kon ek 100% seker wees van die korrektheid van elke kind. Ek het ook ‘n idee gehad waaraan 3 van die 4 oorlede is.
Die FamilySearch soekproses het baie lank geneem. So bv. het ek een kind eers kon vind op dokument no 868 van 1,359 dokumente.
Ek het nou al vier opgespoor en die onrustigheid in my kan nou tot ruste kom.
Van hierdie enetjie kon sus net onthou dat dit ‘n baba was wat ‘n paar dae gelewe het:
Cornelius Johannes LATEGAN * 30.11.1937 Modderdrift, Redelinghuys + 7.12.1937 (7dae) Modderdrift, Redelinghuys # Redelinghuys
Maar ek is baie hartseer vanaand vir my ouboet wat vir 3 maande moes gely het met kanker voordat hy weggeneem is:
Stephanus Jan LATEGAN (Boetman) * 2.1933 Redelinghuys + 31.8.1945 (12jr 6mde) Tiervlei # Redelinghuys.
Hy was in die Vincent Pallotti Hospitaal is is oorlede aan Lymphatic Leukaemia (Bloedkanker).
Geen van hul grafte kon ongelukkig opgespoor word nie.
Dit bewys egter net weer dat 'n mens nooit moet ophou soek nie....
Geskryf deur Nicky Lategan
05 Augustus 2015
CECIL JOHN RHODES EN KIRKWOOD
01 Augustus 2015
Britse en Koloniale Transport Medalje
Teken in op:
Plasings (Atom)