07 Januarie 2015

AFSKEIDSFUNKSIE

'n Gesellige afsluitingsfunksie is gedurende November by De Viswijf Seefront Restaurant gehou vir 
lede van die geselsgroep. 'n Feestelike atmosfeer is geskep deur versiering van die lokaal en tafels deur Trudie en Tinus Marais.


Jan de Bruyn, Isabel Potgieter, Godfried Potgieter, Meeding Ferreira, Barendine Ferreira, Alice de Bruyn.


Paulina Sadie, James Sadie, Diek van Wyk, Ilse Prozesky, Johann Prozesky.

Roney Swiegers, Roney se moeder, Rob Mc Cleland, Maureen Mc Cleland, Annatjie Erasmus


Andrew Meyer, Letitia Jacobs, Petro Meyer, Trudie Marais, Tinus Marais.
Hoffie Williams, Willem Gertenbach, Daleen Gertenbach, Naas Olivier
Foto's geneem deur Tiaan Jacobs.