02 Junie 2018

Toekenning

Hester Marx van Loerie het onlangs die Goue Banier 2018 toekenning van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika ontvang.


Die Goue Banier word toegeken in erkenning van uitsonderlike diens aan die Genootskap.


Hester plaas reeds jare lank inligting oor sterfkennisgewings wat in Die Burger veskyn op SAGen en verskaf so waardevolle inligting aan ander navorsers.




Hester Marx en Alan Montgomery, Voorsitter van GGSA Ooskaaptak