Ons is bevoorreg om te woon hier waar die 2 de grootste kontinent naamlik Afrika, die grote Indiese oseaan ontmoet en hier word verskillende ekosisteme gevind, elk met sy eie unieke kenmerke.
Ekosisteme word omskryf as: " A system of communities of organisms, which interact with one another and their physical environment". Plankton, seewier, marine diere en organismes vorm 'n ingewikkelde voedselketting wat direk deur die mens beïnvloed kan word deur bv. groot oliestortings en onbeheerste visvangste.
'n Vrywillige, informele groep wat maandeliks vergader om die uitruil van kennis en vaardighede oor navorsing van voorsate aan te moedig. We speak English and Afrikaans. Lidmaatskap is gratis.
Byeenkomste
Wys tans plasings met die etiket Hoffie Williams. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Hoffie Williams. Wys alle plasings
19 Junie 2016
26 November 2015
Fiksheidsprogram
Hierdie kreatiewe gebruik van Afrikaanse idiome is onlangs in Die Burger gepubliseer en die skrywer daarvan, Hoffie Williams van Jeffreysbaai het dit goedgunstiglik ook beskikbaar gestel vir plasing op hierdie webjoernaal.
15 Mei 2015
HENDRIK SPOORBEK SE LEGENDE ( En die opspoor van sy graf....)
| Churchill-dam in droogte tye |
Hendrik Spoorbek is gebore in Dortmund, Duitsland, as Heinrich Schörbeck, en het ongeveer in 1811 na die Kaap gekom as matroos of soldaat, maar het later gedros. Sy ambag was klip-dresseerder. In 1815 vind ons hom in Humansdorp distrik, want toe is die plasie aan die Kromrivier waar die bolope van die Churchill-dam is, aan hom toegeken. In ‘n droogte-tyd, wanneer die dam minder as 34% water het, is die grond weer oop, en kan mens daar gaan rondloop.
15 April 2015
ENGELSE FORTE, LONGMORE PLANTASIE, NABY THORNHILL, OOS-KAAP
Tydens die Tweede Vryheids-oorlog tussen die Boere-Republieke en die Engelse 1899 – 1902, is daar aan Boerekant besluit dat Kaapland binnegeval moet word, o.a. om druk op die Vrystaat en Transvaal te verminder, en om steun onder die Kaaplandse Afrikaners te werf.
05 Maart 2015
DIE GROOT TREK EN AFRIKAANSE GESEGDES
Hoekom het hulle getrek ?
Sien Piet Retief se manifes gepubliseer in die Grahamstad koerant.
Sien Piet Retief se manifes gepubliseer in die Grahamstad koerant.
Teken in op:
Plasings (Atom)