![]() |
| Annemarie besig om klere te dateer |
'n Vrywillige, informele groep wat maandeliks vergader om die uitruil van kennis en vaardighede oor navorsing van voorsate aan te moedig. We speak English and Afrikaans. Lidmaatskap is gratis.
Byeenkomste
Wys tans plasings met die etiket Annemarie Carelsen. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Annemarie Carelsen. Wys alle plasings
12 Maart 2016
MODE ONTWIKKELING OOR DEKADES EN DIE IDENTIFIKASIE VAN HISTORIESE KLEREDRAG IN SKETSE EN FOTO’S
Tydens ‘n onlangse besoek aan die Humansdorp Museum het Annemarie Carelsen – kurator van die Ditsong Museums - ‘n insiggewende praatjie gelewer oor die datering van voorwerpe, tekstiele asook sketse en foto’s aan die hand van kleredrag, haarstyle en objekte. Na die praatjie het sy deur die museum se versameling gewerk, klerasie in verskillende tydperke verdeel en die geraamde datum van elke stuk gegee.
Teken in op:
Plasings (Atom)
