![]() |
| Daniel Joel Ferreira met broers en susters en hul gades |
'n Vrywillige, informele groep wat maandeliks vergader om die uitruil van kennis en vaardighede oor navorsing van voorsate aan te moedig. We speak English and Afrikaans. Lidmaatskap is gratis.
Byeenkomste
Wys tans plasings met die etiket Emmarentia Ferreira. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Emmarentia Ferreira. Wys alle plasings
14 April 2016
Ferreira familie
My skoonpa, Daniel Joel Ferreira was die tweede jongste van tien kinders.
Op die begrafnis van die laaste kind, het ‘n niggie, twee neefs, sy vrou en ek bymekaar gestaan toe die een neef nl. Johann Ferreira van Interkaap, die aanmerking maak dat die familie (neefs en niggies) nou seker nie weer mekaar sal sien nie. Die ander neef, Rens Ferreira , se toe: “Hier staan drie vroue. Laat hulle vir ons ‘n Familie-saamtrek reel”.
22 Augustus 2015
GENEALOGIESE ONDERVINDING
Geskryf deur Emmarentia Ferreira * Hechter.
Ek het my familie geken, maar nie ‘n besondere belangselling daarin gehad nie.Toe word ek aan die diep kant ingegooi toe Janet Melville my vra om my man se familie se inligting.Omdat hy een van tien kinders was, het dit in ‘n nogal lywige stukkie werk ontaard.
Janet was destyds verbonde aan die Universiteit van Port Elizabeth.Sy het gewerk onder Prof. De Kock wat die hoof van die Rekenaar Fakulteit was. Beide het omtrent hul lewe lank in Genealogie belang gestel en het dus reeds oor ‘n lywige databasis beskik. Ek het nie geweet hoe ‘n rekenaar lyk nie!
![]() |
| Emmarentia Ferreira |

05 Augustus 2015
CECIL JOHN RHODES EN KIRKWOOD
Teken in op:
Plasings (Atom)