Voor die twintigste eeu was dit hoofsaaklik mans wat eiendom kon besit, regsdokumente kon onderteken en stemreg gehad het. Mans was die geskiedenisskrywers, belastingbetalers, het geveg in oorloƫ en testamente nagelaat.
Die man se van is oorgedra van een geslag na die volgende geslag en die gevolg was dat vroue "onsigbaar" geraak het en hulle lewens so ineengevleg met hul huweliksmaats dat baie vroulike voorsate slegs gelys word met hulle voorname en geskatte datums van geboorte en afsterwe.
'n Vrywillige, informele groep wat maandeliks vergader om die uitruil van kennis en vaardighede oor navorsing van voorsate aan te moedig. We speak English and Afrikaans. Lidmaatskap is gratis.
Byeenkomste
Wys tans plasings met die etiket Stief Rootman. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Stief Rootman. Wys alle plasings
Teken in op:
Plasings (Atom)