Charlie Els is deur die Genealogiese Genootskap van SA aangewys as die outeur van die beste artikel in Familia 2014.
Rentia Landman skryf : "Sy artikel “The Quest for ‘John’ Cronje of Standvastigheid” is ‘n ongelooflike speurverhaal wat hy stuk vir stuk ontrafel en telkens sy vermoede met bronne bevestig. Dit is vir elke genealoog ‘n “moet lees”. Veels geluk Charlie".

![]() |
| vlnr Ken Cronjé, Prof. Michael Jewett, Tokkie Pretorius (Direkteur Oorlogsmuseum, Bloemfontein) Vicky Heunis en Charlie Els |
__._,_.___
Charlie was vriendelik genoeg om toestemming te verleen dat die artikel op ons wejoernaal geplaas kan word. Hier volg eerste 'n opsomming van wat aanleiding gegee het tot die skryf daarvan en daarna volg die volledige artikel: