Wys tans plasings met die etiket Genealogie Programme / Wenke. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Genealogie Programme / Wenke. Wys alle plasings

06 Maart 2015

GENEALOGIESE SIMBOLE EN MS-WORD

Die meeste karakters, simbole en afkortings wat hier gebruik word is in ooreenstemming met die goedgekeurde standaarde vir genealogie deur die Genealogiese Genootskap van Suid–Afrika en die goedgekeurde simbole word dan ook algemeen in Suid-Afika gebruik. Die karakters in rooi is nie op GGSA se lys nie (aangepas 11/06/2016)

27 Februarie 2015

GENEALOGIE-REKENAARPROGRAMME

Daar is tans heelwat  genealogie–rekenaarprogramme beskikbaar op die internet en het beperkte gratis funksionaliteit terwyl die volledige program teen 'n relatief klein bedrag van tussen R200 en R500 aangekoop kan word.

Dit is ook die moeite werd om soms bietjie te wag om die volledige program aan te koop want Legacy het bv. verlede jaar 'n "Black Friday Sale" gehad en die deluxe program kon teen 50% afslag aangekoop word.