05 Junie 2015

KOLLIG OP:

Hierdie kwartaal val die kollig op:


 
 
 
 
 
"THE VAN AARDT STORY
FROM DELFT TO ROODEWAL
1550 -2014"

    Deur Willem P. van Aardt.










24 Mei 2015

THE STRANGERS IN THE BOX


"Come, look with me inside this drawer
In this box I've often seen
At the pictures, black and white
Faces proud, still and serene.

I wish I knew the people
These strangers in the box
Their names and all their memories
Are lost among the socks.

I wonder what their lives were like,
How did they spend their days?
What about their special times?
I'll never know their ways.

If only someone would have taken time,
To tell who, what, and when,
Those faces of my heritage
Would come to life again.

Could this become the fate
Of the pictures we take today?
The faces and the memories
Someday to be tossed away.

Make time to save your pictures
Seize the opportunity when it knocks
Or someday you and yours could be
The strangers in the box.

(Author: Pam Harazim)

21 Mei 2015

Jeffreys Bay - Kwela Finalist Town of the Year 2015

YES FOR JBAY!

The people of Jeffreys Bay voted with their thumbs in the past week when the Our Times ran a survey on Facebook to test the response of readers.

The results are as follows; The YES won by 51 votes to 19. This represents 63% of respondents in favour of Jeffreys Bay being included in the Kwêla town of the year 2015. Interestingly - despite the small number of voters the survey generated over 500 comments as late as Sunday the 18th 23h00 cut-off time.

15 Mei 2015

HENDRIK SPOORBEK SE LEGENDE ( En die opspoor van sy graf....)

Churchill-dam in droogte tye




Hendrik Spoorbek is gebore in Dortmund, Duitsland, as Heinrich Schörbeck, en het ongeveer in 1811 na die Kaap gekom as matroos of soldaat, maar het later gedros. Sy ambag was klip-dresseerder. In 1815 vind ons hom in Humansdorp distrik, want toe is die plasie aan die Kromrivier waar die bolope van die Churchill-dam is, aan hom toegeken. In ‘n droogte-tyd, wanneer die dam minder as 34% water het, is die grond weer oop, en kan mens daar gaan rondloop.





07 Mei 2015

KEN ONS WERKLIK DIE MENSE NA AAN ONS?

Wanneer ’n mens lank genealogiese navorsing doen, weet jy dat jy soms op inligting gaan afkom wat dalk nie vir ’n familie aangenaam en aanvaarbaar gaan wees nie. Min navorsers het dan die vrymoedigheid om daaroor te skryf en dit word dus maar liewer uit ons navorsing weggelaat. Die werklik dapper genealoog mag moontlik besluit om die soort familieinligting waarna in hierdie artikel verwys gaan word in ’n notaveld in te skryf om dit sodoende darem nie heeltemal te ignoreer nie.

15 April 2015

ENGELSE FORTE, LONGMORE PLANTASIE, NABY THORNHILL, OOS-KAAP

Tydens die Tweede Vryheids-oorlog tussen die Boere-Republieke en die Engelse 1899 – 1902, is daar aan Boerekant besluit dat Kaapland binnegeval moet word, o.a. om druk op die Vrystaat en Transvaal te verminder, en om steun onder die Kaaplandse Afrikaners te werf.

20 Maart 2015

INVISIBLE WOMEN / ONSIGBARE VROUE

Voor die twintigste eeu was dit hoofsaaklik mans wat eiendom kon besit, regsdokumente kon onderteken en stemreg gehad het. Mans was die geskiedenisskrywers, belastingbetalers, het geveg in oorloë en testamente nagelaat.

Die man se van is oorgedra van een geslag na die volgende geslag en die gevolg was dat vroue "onsigbaar" geraak het en hulle lewens so ineengevleg met hul huweliksmaats dat baie vroulike voorsate slegs gelys word met hulle voorname en geskatte datums van geboorte en afsterwe.

12 Maart 2015

THE QUEST FOR "JOHN" CRONJÉ OF STANDVASTIGHEID


Charlie Els is deur die Genealogiese Genootskap van SA aangewys as die outeur van die beste artikel in Familia 2014.

Rentia Landman skryf : "Sy artikel “The Quest for ‘John’ Cronje of Standvastigheid” is ‘n ongelooflike speurverhaal wat hy stuk vir stuk ontrafel en telkens sy vermoede met bronne bevestig. Dit is vir elke genealoog ‘n “moet lees”.  Veels geluk Charlie".


vlnr Ken Cronjé, Prof. Michael Jewett, Tokkie Pretorius (Direkteur Oorlogsmuseum, Bloemfontein) Vicky Heunis en Charlie Els
 

 

__._,_.___
Charlie was vriendelik genoeg om toestemming te verleen dat die artikel op ons wejoernaal geplaas kan word. Hier volg eerste 'n opsomming van wat aanleiding gegee het tot die skryf daarvan en daarna volg die volledige artikel:

06 Maart 2015

GENEALOGIESE SIMBOLE EN MS-WORD

Die meeste karakters, simbole en afkortings wat hier gebruik word is in ooreenstemming met die goedgekeurde standaarde vir genealogie deur die Genealogiese Genootskap van Suid–Afrika en die goedgekeurde simbole word dan ook algemeen in Suid-Afika gebruik. Die karakters in rooi is nie op GGSA se lys nie (aangepas 11/06/2016)