Ons is bevoorreg om te woon hier waar die 2 de grootste kontinent naamlik Afrika, die grote Indiese oseaan ontmoet en hier word verskillende ekosisteme gevind, elk met sy eie unieke kenmerke.
Ekosisteme word omskryf as: " A system of communities of organisms, which interact with one another and their physical environment". Plankton, seewier, marine diere en organismes vorm 'n ingewikkelde voedselketting wat direk deur die mens beïnvloed kan word deur bv. groot oliestortings en onbeheerste visvangste.
'n Vrywillige, informele groep wat maandeliks vergader om die uitruil van kennis en vaardighede oor navorsing van voorsate aan te moedig. We speak English and Afrikaans. Lidmaatskap is gratis.
Byeenkomste
19 Junie 2016
01 Junie 2016
JBay Geselsgroep groet: Godfried Abel Potgieter
Die Jeffreysbaai Genealogie en Geselsgroep het onlangs afskeid geneem van 'n toegewyde lid van die groep - 'n regte "gentleman".
08 Mei 2016
Verwesenliking van ‘n Droom
Dit kan 'n uitdaging wees om dokumentasie en familiegeskiedenis vir die nageslag te bewaar omdat groot genoeg ruimte nie altyd beskikbaar is vir hierdie doel nie.
Toewyding, deursettingsvermoë en 'n passie vir geskiedenis ( "History" = "his + story") het gelei tot 'n unieke en praktiese oplossing vir die uitstal van 'n groot hoeveelheid inligting in 'n beperkte ruimte. Besonderhede oor die vernuwing en veranderinge, wat oor jare by 'n geskiedkundige kerk plaasgevind het, het so behoue gebly asook die bewaring van 'n kosbare familiegeskiedenis.

![]() |
| Die NG Moederkerk in Stellenbosch. Foto : Internet |
27 April 2016
" Genealogical Spin" - Great interpretation of facts
Judy Rudd an amateur genealogy researcher in south east Queensland , was doing some personal work on her own family tree. She discovered that ex-Prime Minister Kevin Rudd's great-great uncle, Remus Rudd, was hanged for horse stealing and train robbery in Melbourne in 1889. Both Judy and Kevin Rudd share this common ancestor.
The only known photograph of Remus shows him standing on the gallows at the Melbourne Jail.
The only known photograph of Remus shows him standing on the gallows at the Melbourne Jail.
14 April 2016
Ferreira familie
My skoonpa, Daniel Joel Ferreira was die tweede jongste van tien kinders.
Op die begrafnis van die laaste kind, het ‘n niggie, twee neefs, sy vrou en ek bymekaar gestaan toe die een neef nl. Johann Ferreira van Interkaap, die aanmerking maak dat die familie (neefs en niggies) nou seker nie weer mekaar sal sien nie. Die ander neef, Rens Ferreira , se toe: “Hier staan drie vroue. Laat hulle vir ons ‘n Familie-saamtrek reel”.
![]() |
| Daniel Joel Ferreira met broers en susters en hul gades |
06 April 2016
27 Maart 2016
TECH TALK - Data Storage
SSDs and the (eventual) end of hard-drives
Hard-Disk-Drives (HDDs) are mechanical devices with spinning platters, not unlike old vinyl
records, but instead of grooves, small magnetic blocks are used to save or load information in the form of 0's and 1's by magnetizing or reading the magnetized polarity on the platter's surface. They also have a 'head', that like a record player, swing to and fro over the platters to read or write information.
This is an amazing piece of robotics but it has it's limits… Although hard-drives come installed in laptops, they are not really intended to be used whilst moving. A small bump can cause the head to bump against the platter, causing irreparable damage. Hard-drives can recover and ignore that 'bad block' but over time the disk will quickly continue to degrade, until eventually one day, your data is lost.
Hard-Disk-Drives (HDDs) are mechanical devices with spinning platters, not unlike old vinyl records, but instead of grooves, small magnetic blocks are used to save or load information in the form of 0's and 1's by magnetizing or reading the magnetized polarity on the platter's surface. They also have a 'head', that like a record player, swing to and fro over the platters to read or write information.
This is an amazing piece of robotics but it has it's limits… Although hard-drives come installed in laptops, they are not really intended to be used whilst moving. A small bump can cause the head to bump against the platter, causing irreparable damage. Hard-drives can recover and ignore that 'bad block' but over time the disk will quickly continue to degrade, until eventually one day, your data is lost.
20 Maart 2016
BEWARING VAN GENEALOGIESE REKORDS - BETER BEWUSMAKING
'n Epos ontvang van Trevor Muntingh, lid van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika, lei tot 'n soektog na 'n boek oor die Ballot-familie in Suid Afrika geskryf deur Prof. F.W.Marx.
12 Maart 2016
MODE ONTWIKKELING OOR DEKADES EN DIE IDENTIFIKASIE VAN HISTORIESE KLEREDRAG IN SKETSE EN FOTO’S
Tydens ‘n onlangse besoek aan die Humansdorp Museum het Annemarie Carelsen – kurator van die Ditsong Museums - ‘n insiggewende praatjie gelewer oor die datering van voorwerpe, tekstiele asook sketse en foto’s aan die hand van kleredrag, haarstyle en objekte. Na die praatjie het sy deur die museum se versameling gewerk, klerasie in verskillende tydperke verdeel en die geraamde datum van elke stuk gegee.
![]() |
| Annemarie besig om klere te dateer |
04 Maart 2016
Gamtoosrivier Oorstromings van 1916
Na aanleiding van 'n versoek ontvang van Richard Wolfaard van GGSA, Wes-Gauteng oor die 1916 vloed in die Gamtoosvallei waarin van sy famile omgekom het, is daar in Humansdorp Museum gesoek na enige inligting wat met die vloed verband hou en interessante inligting is dan ook aan hom gestuur. Die soeke in die Museum het egter onverwags gelei tot die ontdekking van inligting van genealogiese belang soos die adres van 'n voorsaat, wat 'n advertensie geplaas het om sy woning te verhuur, die verkiesing van 'n ander voorsaat tot die skool se komitee en ook die name van voorsate gepubliseer in die koerant omdat skenkings gedoen is aan die rampfonds gestig na die 1916 vloed.
Sulke nietige inligting versterk die besef dat die voorsate omgee mense was en maak hulle in 'n sin meer menslik en nie slegs name en datums nie.
Sulke nietige inligting versterk die besef dat die voorsate omgee mense was en maak hulle in 'n sin meer menslik en nie slegs name en datums nie.
Teken in op:
Plasings (Atom)