26 November 2015

Fiksheidsprogram

Hierdie kreatiewe gebruik van Afrikaanse idiome is onlangs in Die Burger gepubliseer en die skrywer daarvan, Hoffie Williams van Jeffreysbaai het dit goedgunstiglik ook beskikbaar gestel vir plasing op hierdie webjoernaal.

21 November 2015

Die Kaapse Koper Maatskappy Medalje vir die Verdediging van O'okiep

Voorkant

King’s Suid Afrika Medalje

Medalje Voorkant en Agterkant

Toegeken deur die Verenigde Koninkryk
Tipe:  Kampanje Medalje
Geldigheid Troepe wat in Suid Afrika diens gedoen het op of na 1 Januarie 1902, en 18 maande diens voltooi het voor 1 Junie 1902
Toegeken Vir Dienste gelewer
Kampanje







14 November 2015

FAMILIE NAVORSING IS NIE VIR SISSIES NIE


Sterk wees moet jy wees

of dikvellig wees

of jy moet 'n wees wees

sonder familie lewend

verkieslik dood

dooies praat hulle eie praat

lewendes wil nie praat

of praat te veel

of leef te lank

hoor dan ander lewende
Adv Neels Coertse
geraamtes in kaste

ou dooie koeie en ou dooie bulle

kom op uit hulle slote

en op uit die gate in die grond

en die lewende is

moordadig kwaad en wil gewere

messe of bomme uitpluk

om die geskiedenis reg te ruk.



GESKRYF DEUR NEELS COERTSE

07 November 2015

The British & Colonial Transport Medal

Transport vessels were engaged for unlimited service to convey troops, supplies and animals to and from South Africa.

Troops were carried in the fastest vessels available but it was found that large cargo boats were preferable to liners because they could be adapted more easily for military use. The size of vessel was also a factor. Experience showed that vessels of shorter length and lighter draught were more easily managed in South African waters and the accommodation on board roughly fitted a military unit.

The requirements for the transport of horses either meant that cattle ships were brought into service or other vessels were converted in a process that was both slow and costly.

The wide variety of supplies that were needed in South Africa necessitated that freight ships were often modified to suit the items to be carried.
Between 1899 and 1902 the transport vessels conveyed:
 Nearly 400,000 troops to South Africa from many ports around the world
 340,000 horses of which 13,000 died on the journey
 103,000 mules of which 2,000 died on the journey
 Over 1,000,000 tons of foodstuffs and forage
 Wounded and sick were brought back to England
Of all the ships involved, only three were lost:
 Carinthia. 400 mules lost
 Denton. A freight ship that was carrying stores
 Ismore. A transport ship which lost the guns of the 63rd Battery RFA and 315 horses

31 Oktober 2015

Commandant Lourens Jacobus (Louw) Wepener

 











1. “Introduction”:

Louw Wepener was a farmer and military leader in the Orange Free State who was killed on the 15th August 1865 during the Second Orange Free State-Basuto War at Thaba Bosio, while trying to storm the mountain stronghold of Moshoeshoe I.
Moshoeshoe 1


 

28 Oktober 2015

Afrikanervroue ‘was getrou aan mans’.

So paar jaar gelede, in 2012, het Christoff Erasmus (regs) ‘n praatjie gelewer by die Wes-Gautengtak van die Genealogiese Genootskap van SA oor navorsing waaroor in die meegaande koerantknipsel berig word.

 'n Soortgelyke berig het ook op die Beeld se voorblad verskyn.

Hy het met grafieke gewys hoe die manlike Y-chromosoom  onveranderd van geslag na geslag oorgedra word en selfs teruggevolg kan word na die stamland van die person. Daar is ook genoem dat sekere faktore soos bv. aanneming van 'n kind daartoe sal lei die Y-chromosoom van die seun nie ooreen sal kom met die spesifieke van wat hy het nie.

‘n Paar lede van die tak, met vanne in die teikengroep, was bereid om deel te neem aan die navorsing.  Dit is daarom baie interessant om nou die uitslae van die navorsing te lees.



Dennis Pretorius, Kriek Fourie en Petrus van der Merwe met hul DNS-monsters 

 

17 Oktober 2015

VAN DATA TOT BUNDEL








Ek gee myself nie uit as ‘n kenner nie en wil nie met hierdie praatjie sogenaamd voorskriftelik wees oor hoe om te werk te gaan om ‘n boek te skryf nie. My oogmerk is bloot om te vertel hoe ek te werk gegaan het en watter foute ek gemaak het. Dalk kan ek daarmee vir voornemende skrywers baie frustrasie en tyd spaar.



04 Oktober 2015

Queen's Suid Afrika Medalje


Toegeken deur die Verenigde Koninkryk van Groot Britanje en Ierland
Tipe:   Kampanje medalje
Geldigheid Diens in Suid Afrika tussen 11 Oktober 1899 en 31 Mei 1902
Toegeken Vir Dienste gelewer
Kampanje Tweede Boere Oorlog
Gespes 26
Statistieke
Ingestel 1900

Die Queen’s Suid-Afrika Medalje of QSA, soos algemeen bekend, was toegeken aan militêre personeel wat gedurende die Anglo Boereoorlog in Suid-Afrika diens gelewer het tussen 11 Oktober 1899 en 31 Mei 1902.



30 September 2015

Genealogie in Australië

Tydens 'n onlangse kuier by die kinders in Australië het ons die kantore van die "Society of Australian Genealogists" by 379 Kent Street, Sydney gaan besoek en Heather Garnsey (Executive Officer) ontmoet. Sy het ons baie vriendelik ontvang en meer vertel van hulle vereniging en ook hulle pragtige kantore aan ons gewys.

Haar eerste opmerking was :"Dare we talk about the rugby?"  - dit was die week na die wedstryd tussen die Springbokke en Japan....



Heather Garnsey
Die vereniging is reeds vir 80 jaar besig om navorsers te help om voorsate op te spoor en het 'n versameling van ongeveer 4000 boeke asook toegang per rekenaar tot ongeveer1500 databasisse by hulle kantore. Volgens hulle inligtingstuk is hierdie die grootste private versameling van genealogiese and geskiedkundige rekords ter wêreld.





 Verder word daar gereeld opleiding en seminare gehou by Richmond Villa, die vereniging se ander gebou by Kentstraat 120, Sydney.

(www.sag.org.au)