YES FOR JBAY!
The people of Jeffreys Bay voted with their thumbs in the past week when the Our Times ran a survey on Facebook to test the response of readers.
The results are as follows; The YES won by 51 votes to 19. This represents 63% of respondents in favour of Jeffreys Bay being included in the Kwêla town of the year 2015. Interestingly - despite the small number of voters the survey generated over 500 comments as late as Sunday the 18th 23h00 cut-off time.
'n Vrywillige, informele groep wat maandeliks vergader om die uitruil van kennis en vaardighede oor navorsing van voorsate aan te moedig. We speak English and Afrikaans. Lidmaatskap is gratis.
Byeenkomste
21 Mei 2015
15 Mei 2015
HENDRIK SPOORBEK SE LEGENDE ( En die opspoor van sy graf....)
| Churchill-dam in droogte tye |
Hendrik Spoorbek is gebore in Dortmund, Duitsland, as Heinrich Schörbeck, en het ongeveer in 1811 na die Kaap gekom as matroos of soldaat, maar het later gedros. Sy ambag was klip-dresseerder. In 1815 vind ons hom in Humansdorp distrik, want toe is die plasie aan die Kromrivier waar die bolope van die Churchill-dam is, aan hom toegeken. In ‘n droogte-tyd, wanneer die dam minder as 34% water het, is die grond weer oop, en kan mens daar gaan rondloop.
07 Mei 2015
KEN ONS WERKLIK DIE MENSE NA AAN ONS?
Wanneer ’n mens lank genealogiese navorsing doen, weet jy dat jy soms op inligting gaan afkom wat dalk nie vir ’n familie aangenaam en aanvaarbaar gaan wees nie. Min navorsers het dan die vrymoedigheid om daaroor te skryf en dit word dus maar liewer uit ons navorsing weggelaat. Die werklik dapper genealoog mag moontlik besluit om die soort familieinligting waarna in hierdie artikel verwys gaan word in ’n notaveld in te skryf om dit sodoende darem nie heeltemal te ignoreer nie.
15 April 2015
ENGELSE FORTE, LONGMORE PLANTASIE, NABY THORNHILL, OOS-KAAP
Tydens die Tweede Vryheids-oorlog tussen die Boere-Republieke en die Engelse 1899 – 1902, is daar aan Boerekant besluit dat Kaapland binnegeval moet word, o.a. om druk op die Vrystaat en Transvaal te verminder, en om steun onder die Kaaplandse Afrikaners te werf.
04 April 2015
20 Maart 2015
INVISIBLE WOMEN / ONSIGBARE VROUE
Voor die twintigste eeu was dit hoofsaaklik mans wat eiendom kon besit, regsdokumente kon onderteken en stemreg gehad het. Mans was die geskiedenisskrywers, belastingbetalers, het geveg in oorloë en testamente nagelaat.
Die man se van is oorgedra van een geslag na die volgende geslag en die gevolg was dat vroue "onsigbaar" geraak het en hulle lewens so ineengevleg met hul huweliksmaats dat baie vroulike voorsate slegs gelys word met hulle voorname en geskatte datums van geboorte en afsterwe.
Die man se van is oorgedra van een geslag na die volgende geslag en die gevolg was dat vroue "onsigbaar" geraak het en hulle lewens so ineengevleg met hul huweliksmaats dat baie vroulike voorsate slegs gelys word met hulle voorname en geskatte datums van geboorte en afsterwe.
12 Maart 2015
THE QUEST FOR "JOHN" CRONJÉ OF STANDVASTIGHEID
Charlie Els is deur die Genealogiese Genootskap van SA aangewys as die outeur van die beste artikel in Familia 2014.
Rentia Landman skryf : "Sy artikel “The Quest for ‘John’ Cronje of Standvastigheid” is ‘n ongelooflike speurverhaal wat hy stuk vir stuk ontrafel en telkens sy vermoede met bronne bevestig. Dit is vir elke genealoog ‘n “moet lees”. Veels geluk Charlie".
Rentia Landman skryf : "Sy artikel “The Quest for ‘John’ Cronje of Standvastigheid” is ‘n ongelooflike speurverhaal wat hy stuk vir stuk ontrafel en telkens sy vermoede met bronne bevestig. Dit is vir elke genealoog ‘n “moet lees”. Veels geluk Charlie".
![]() |
| vlnr Ken Cronjé, Prof. Michael Jewett, Tokkie Pretorius (Direkteur Oorlogsmuseum, Bloemfontein) Vicky Heunis en Charlie Els |
__._,_.___
Charlie was vriendelik genoeg om toestemming te verleen dat die artikel op ons wejoernaal geplaas kan word. Hier volg eerste 'n opsomming van wat aanleiding gegee het tot die skryf daarvan en daarna volg die volledige artikel:06 Maart 2015
GENEALOGIESE SIMBOLE EN MS-WORD
Die meeste karakters, simbole en afkortings wat hier gebruik word is in ooreenstemming met die goedgekeurde standaarde vir genealogie deur die Genealogiese Genootskap van Suid–Afrika en die goedgekeurde simbole word dan ook algemeen in Suid-Afika gebruik. Die karakters in rooi is nie op GGSA se lys nie (aangepas 11/06/2016)
05 Maart 2015
GOOGLE TIP - SOEKE
Soms is dit moeilik om die regte inligting te kry wanneer 'n soek op Google gedoen word want wanneer bv na Jan Alleman gesoek word wys Google al die plekke waar Jan en Alleman verskyn.
DIE GROOT TREK EN AFRIKAANSE GESEGDES
Hoekom het hulle getrek ?
Sien Piet Retief se manifes gepubliseer in die Grahamstad koerant.
Sien Piet Retief se manifes gepubliseer in die Grahamstad koerant.
Teken in op:
Plasings (Atom)
